Adverteer by ons!

 

Bereik 300,000 maandelikse luisteraars met jou advertensie en word ‘n huishoudelike naam!

Die kostes van die advertensie is eenmalig en kan hergebruik word sonder enige kostes, as daar vir ‘n tweede maand of meer geadverteer wil word. 

Advertensie Tye:

• Hoog weeksdae 06h00 – 09h00 & 16h00 – 18h00
• Medium weeksdae 09h00 – 16h00 & Saterdae 06h00 – 09h00
• Laag weeksdae 18h00 – 22h00 & Saterdae 09h00 – 22h00

Advertensie Pakkette

Vervaardiging van 30 sekonde advertensie R1500.00, BTW uitgesluit. Onderste tariewe is BTW uitgesluit

Promosie Gesprekke

Onderste tariewe is BTW uitgesluit

20 Minute Weeksdae

• 06h00 – 09h00 | R2,600.00
• 09h00 – 16h00 | R2,100.00
• 16h00 – 18h00 | R2,600 .00
• 18h00 – 21h00 | R1,300.00

10 Minute Weeksdae

• 06h00 – 09h00 | R1,600.00
• 09h00 – 16h00 | R1,100.00
• 16h00 – 18h00 | R1,600.00
• 18h00 – 21h00 | R800.00

Promosie

uitsendings

Met die promosie uitsendings kom KragbronFM se Mobiele Eenheid na u toe, waar ons dan vir u lekker musiek maak. Ons skakel ook elke uur telefonies oor na die ateljee waar ons aan persone die geleentheid gee om te praat en sodoende hul besigheid te bemark. Die promosie word voorafgeggan met aankondigings van die betrokke dag van uitsending en gebeure. Dit is by die prys ingesluit.

KOSTES

4 Ure Promosie — R5600.00 BTW Uitgesluit. Dit sluit dan 5 ure se telefoniese oorskakelings na die ateljee in.

 

Regstreekse Promosie uitsendings

Met die direkte promosie uitsendings kom Kragbron FM se Mobiele eenheid na u toe en saai ons dan direk vanaf u perseel uit. Die promosie gaan ook vooraf met aankondigings van die betrokke dag van uitsending en gebeure. Dit is by die prys ingesluit.

KOSTES

6 Ure Uitsending — R10 600.00 BTW Uitgesluit.

Teken In


Die Hartland se Gunsteling.

Open chat