by 93kragfm1bronu1 | Nov 17, 2026 | Uncategorized
Met meer as 350 000 eenhede verkoop in Suid-Afrika, ’n SAMA-toekenning op sy kerfstok en talle benoemings vir Huisgenoot Tempo- en Ghoema-toekennings, het Manie Jackson homself stewig gevestig as die man met die goue stem. Tog verklap die gewilde sanger tydens ’n...